Acts 4:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was ook niemand onder hulle wat kortgekom het nie; want almal wat grond of huis besit, het dit verkoop en die prys van die goed gebring wat verkoop is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nie een van hulle het ’n tekort gehad nie, want gelowiges wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die opbrengs daarvan gebring |
| Afrikaans 1933/1953 | Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê. |
| Afrikaans 1983 | Nie een van hulle het gebrek gely nie, want dié wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die verkoopprys daarvan gebring |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was inderdaad niemand onder hulle wat gebrek gely het nie, aangesien almal wat grond of huise besit het, dit verkoop het en die opbrengs van die verkope gebring |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want niemand van hulle het te min gehad nie. Die mense wat grond of huise gehad het, het dit verkoop, en dan het hulle die geld gebring |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [34-35] Op hulle beurt het die apostels dit uitgedeel aan diegene wat geld nodig gehad het. |