Acts 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hulle die hande opgelê en hulle vasgehou tot die volgende dag, want dit was nou aand.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tempelwag het hulle gearresteer, en omdat dit al laat was, hulle oornag in die tronk gesit.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die hande aan hulle geslaan en hulle in die gevangenis gesit tot die volgende môre toe, want dit was al aand.
Afrikaans 1983 Hulle het Petrus en Johannes gevange geneem, en hulle, omdat dit al laat was, in die tronk gesit tot die volgende môre.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hulle toe gevange geneem en onder bewaking geplaas tot die volgende môre, omdat dit reeds aand was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe vir Petrus en Johannes gevang en hulle het hulle in die tronk gesit tot die volgende dag, want dit was al klaar donker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar op die plek het hulle toe vir Petrus en Johannes gevang en in die tronk gegooi. Die twee apostels moes in die tronk bly tot die volgende oggend.