Acts 4:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om alles te doen wat u hand en u raad vooraf bepaal het om te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eintlik was alles wat hulle gedoen het, volgens u beskikking en besluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | om alles te doen wat u hand en u raad vooruit bepaal het om plaas te vind. |
| Afrikaans 1983 | en hulle het alles gedoen wat U vooruit beskik en besluit het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om alles te doen wat U deur u hand en u plan vooruit beskik het dat dit gebeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gedoen wat U lank gelede besluit het. En wat U besluit het, sal gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het u plan om ons te red juis op hierdie manier waar laat word. |