Acts 4:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die konings van die aarde het opgestaan, en die owerstes het bymekaargekom teen die Here en teen sy Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Die konings van die aarde het hulle slaggereed gemaak; die heersers het saamgespan teen die Here en teen sy Messias.’
Afrikaans 1933/1953 Die konings van die aarde het saamgestaan en die owerstes het saam vergader teen die Here en teen sy Gesalfde.
Afrikaans 1983 Die konings van die aarde het in opstand gekom, en die heersers het saamgespan teen die Here en teen sy Gesalfde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die konings van die aarde neem stelling in, en die leiers span saam teen die Here en teen sy Gesalfde.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die konings van die aarde het opstandig geword, en die mense wat regeer, het bymekaargekom en planne gemaak teen die Here en teen sy gesalfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die leiers van die wêreld maak hulle reg vir oorlog, al die heersers kom staan saam. Hulle teiken is die Here self, en sy Messias.’