Acts 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig hul stem tot God verhef en gesê: Here, U is God wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daarin is, gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het al die gelowiges saam tot God gebid: “Almagtige Here, Skepper van die hemel en die aarde, die see en alles daarin — |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef en gesê: Here, U is die God wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daarin is, gemaak het, |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle dit hoor, het hulle almal saam tot God gebid en gesê: “Here, dit is U wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daar is, gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle dit hoor, het hulle God eensgesind aangeroep en gesê: “Here, U is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles daarin gemaak het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die gelowiges dit hoor, het hulle saam ernstig tot God gebid en gesê: “Here, U het die hele wêreld gemaak: die hemel, die aarde, die see, en ook alles in die wêreld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het almal saamgebid: “O Here, U het alles gemaak: die hemel en die aarde en ook die see. Alles wat daarin is, is die werk van u hande. |