Acts 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die man was ouer as veertig jaar op wie hierdie wonder van genesing geskied is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | vir die wonderteken — ’n man wat al oor die 40 jaar verlam was, is immers gesond gemaak! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die man aan wie hierdie teken van genesing plaasgevind het, was meer as veertig jaar oud. |
| Afrikaans 1983 | Die man wat deur hierdie wonder gesond geword het, was immers al oor die veertig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man oor wie hierdie teken van genesing gekom het, was immers ouer as veertig jaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het ook vir Petrus en Johannes laat weggaan omdat die man wat gesond geword het, meer as 40 jaar oud was. Dit was 'n wonderteken dat die man gesond geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die verlamde man was immers al oor die 40 jaar oud. Almal in Jerusalem het oor sy genesing gepraat. |