Acts 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe hulle hulle bevel gegee het om uit die Raad uit te gaan, het hulle onder mekaar beraadslaag: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het hulle Petrus en Johannes uit die raadsaal gestuur en die saak met mekaar bespreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het hul toe gelas om buitekant die Raad te gaan, en met mekaar beraadslaag |
| Afrikaans 1983 | Die raadslede het hulle toe beveel om die raadsaal te verlaat en het die saak met mekaar bespreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle toe beveel om die raadsaal te verlaat, en met mekaar beraadslaag: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Petrus en Johannes gesê om buite die Joodse Raad te gaan wag. Hulle het toe vergadering gehou en met mekaar gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Joodse Raad het Petrus en Johannes beveel om buite te wag terwyl hulle met mekaar beraadslaag. |