Acts 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle die man wat genees is, by hulle sien staan, kon hulle niks daarteen sê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar omdat die man wat gesond gemaak is, daar reg by hulle gestaan het, het die raadslede niks gehad om te sê nie.
Afrikaans 1933/1953 En omdat hulle die man wat genees was, by hulle sien staan, kon hulle niks daarteen sê nie.
Afrikaans 1983 En toe hulle nog boonop die gesonde man by die apostels sien staan, kon hulle niks teen hulle inbring nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar omdat hulle die man wat gesond gemaak is, by hulle sien staan het, kon hulle niks daarteen sê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het gesien die lam man wat gesond geword het, staan by Petrus en Johannes, en daarom kon hulle niks daarteen sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om alles te kroon het die man wat verlam was ook nou gesond langs hulle gestaan.