Acts 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die steen wat deur julle bouers verwerp is, wat die hoof van die hoek geword het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is: ‘Dié klip wat deur julle bouers geminag is; Hý het nou die sluitklip geword.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy is die steen wat deur julle, die bouers, verag is, wat 'n hoeksteen geword het. |
| Afrikaans 1983 | Hy is “die klip wat deur julle, die bouers, afgekeur is. Juis Hy het die belangrikste klip in die gebou geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hy is “ ‘die klip wat deur julle, die bouers, geminag is, en die hoeksteen geword het.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie Jesus is “ die klip, en julle is die bouers, julle het hierdie klip weggegooi, maar hierdie klip het die belangrikste klip in die hele gebou geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle het julle lelik misreken met Jesus. Julle het Hom doodgemaak en gedink julle is ontslae van Hom. So het julle die belangrikste klip in die gebou verwerp. |