Acts 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele volk het hom sien loop en God prys.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele volk het gesien hoe hy loop en gehoor hoe hy God prys.
Afrikaans 1933/1953 En die hele volk het gesien hoe hy daar loop en God prys.
Afrikaans 1983 Al die mense het gesien dat hy loop en God prys;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele volk het gesien hoe hy God loop en prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense het gesien dat hy rondloop en dat hy vir God prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het God se Naam aanmekaar grootgemaak. Sy vreugdedanse het gou die ander mense se aandag getrek.