Acts 3:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, en al die profete van Samuel af en dié wat daarna volg, almal wat gespreek het, het eweneens van hierdie dae voorspel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Van Samuel af het elke profeet gepraat oor wat vandag gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook al die profete van Samuel af en die wat gevolg het, almal wat gespreek het, het ook hierdie dae aangekondig. |
| Afrikaans 1983 | En al die profete van Samuel af en daarna, almal wat opgetree het, het ook aangekondig wat in hierdie tyd gebeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook al die profete wat sedert Samuel en sy opvolgers geprofeteer het, het hierdie dae aangekondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En al die profete het vertel van die dinge wat nou gebeur, die profete van die tyd af toe Samuel gelewe het, die een profeet ná die ander profeet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Al die ander profete daar van Samuel se tyd af het presies dieselfde gesê. |