Acts 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sal Jesus Christus stuur, wat voorheen aan julle verkondig is.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal die teenwoordigheid van die Here tye van oplewing tot gevolg hê, en Hy sal Jesus julle Messias weer na julle toe stuur.
Afrikaans 1933/1953 en Hy Hom mag stuur wat vooraf aan julle verkondig is, naamlik Jesus Christus,
Afrikaans 1983 En dan sal daar tye van verkwikking van die Here af kom en sal Hy Jesus stuur, wat vooraf vir julle as die Christus aangewys is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vanaf die Here self tye van verkwikking kan aanbreek, en Hy die Christus wat vir julle aangewys is, kan stuur, naamlik Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal julle weet dat die Christus regeer en julle sal kalm en rustig wees. En die Here sal vir Jesus stuur, Hy het vir Jesus gekies en aangestel om die Christus te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God se feestyd sal dan in julle lewe aanbreek. Hy gaan vir Jesus Christus binnekort na julle toe terugstuur.