Acts 28:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe dit gebeur het, het daar ook ander gekom wat siektes op die eiland gehad het, en hulle is gesond.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná hierdie voorval het ook die ander siekes op die eiland gekom, en is hulle gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hierna het ook die ander wat siektes gehad het op die eiland, na hom gekom en is genees.
Afrikaans 1983 Na hierdie voorval het ook die ander siekes op die eiland na Paulus toe gekom, en hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hierdie voorval het die ander siekes op die eiland ook na hom gekom, en is gesond gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat dit gebeur het, het ander mense wat op die eiland gewoon het en wat siek was, ook na Paulus toe gekom, en hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort voor lank het almal hulle siekes na Paulus toe gebring. Hy het hulle almal gesond gemaak.