Acts 28:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die dier in die vuur afgeskud en geen kwaad gevoel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het egter die ongedierte in die vuur afgeskud en geen nagevolge gehad nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy het die dier in die vuur afgeskud en geen kwaad gely nie. |
| Afrikaans 1983 | Paulus het egter die slang in die vuur afgeskud en niks oorgekom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het egter die gedierte in die vuur afgeskud, en was ongedeerd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus het die slang afgeskud, en dit het in die vuur geval. En daar het niks sleg met Paulus gebeur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus het die gedierte afgeskud en dit in die vuur laat val. Hy het niks oorgekom nie. Almal het verwag dat hy enige oomblik sou begin opswel van die slangbyt en doodgaan. |