Acts 28:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Paulus 'n bondel stokke bymekaargemaak en op die vuur gelê het, het daar 'n adder uit die hitte gekom en dit aan sy hand vasgemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Paulus het ’n klomp hout bymekaargemaak en op die vuur gegooi. Van die hitte het daar ’n slang uitgekom en hom aan sy hand gepik.
Afrikaans 1933/1953 En Paulus het 'n klomp droë hout bymekaargemaak en op die vuur gesit, en 'n adder het weens die hitte uitgekom en aan sy hand vasgebyt.
Afrikaans 1983 Paulus het 'n klomp hout bymekaargemaak en op die vuur gegooi. Van die hitte het daar 'n slang uitgekom, en dit het aan sy hand vasgebyt.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Paulus het 'n hoop droë hout bymekaargemaak en op die vuur gesit. Van die hitte het 'n slang uitgekom en aan sy hand vasgebyt.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus het 'n klomp droë hout opgetel en hy het dit op die vuur gegooi. Maar daar was 'n slang in die hout. Omdat die vuur warm was, het die slang uitgekom. Die slang het vir Paulus aan sy hand gebyt.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het hout vir die groot vuur bymekaargemaak. Paulus het ook hand bygesit. Toe hy ’n bondel hout op die vuur kom neersit, het ’n giftige slang skielik tussen die hout uitgekom en hom aan sy hand gepik.