Acts 28:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en sê: Gaan na hierdie volk en sê: As julle hoor, sal julle hoor en nie verstaan nie; en siende sal julle sien en nie sien nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: Julle sal my woorde hoor en tog nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen, en dit tog nie werklik begryp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Gaan na hierdie volk en sê: Met die gehoor sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en kyk, en glad nie sien nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gesê: “Gaan na hierdie volk toe en sê vir hulle: Julle sal hoor en hoor en tog niks verstaan nie; en kyk en kyk en tog niks sien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Gaan na hierdie volk en sê: “Met die ore sal julle hoor, en glad nie verstaan nie, en met die oë sal julle sien, en glad nie insig kry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê: “ Jy moet na hierdie volk gaan en jy moet vir hulle sê: “Julle sal hoor en hoor, maar julle sal niks verstaan nie. Julle sal kyk en kyk, maar julle sal niks sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Gaan na my volk toe en sê vir hulle: Al hoor julle met julle ore, verstaan julle net mooi niks nie. Al kyk julle met julle oë, is julle eintlik blind. |