Acts 28:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige het die dinge geglo wat gespreek is, en sommige het nie geglo nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy woorde het party oortuig, maar ander wou nie glo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sommige het geglo wat gesê is, maar ander het ongelowig gebly. |
| Afrikaans 1983 | Deur sy uiteensetting het daar party oortuig geraak, maar ander wou nie glo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sommige is oortuig deur sy woorde, maar ander het ongelowig gebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die Jode het geglo wat Paulus gesê het, maar party het nie geglo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party van die Jode is deur Paulus se woorde oortuig, maar ander het geweier om te glo wat hy sê. |