Acts 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie, toe hulle my ondersoek het, my sou laat gaan het, omdat daar geen doodsoorsaak by my was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Romeine het my verhoor en wou my loslaat omdat daar in my geval geen rede vir die doodstraf was nie.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het my ondersoek en wou my loslaat, omdat daar in my niks was wat die dood verdien nie.
Afrikaans 1983 Hulle het my verhoor en wou my loslaat omdat daar geen rede was om my ter dood te veroordeel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat my verhoor het en wou vrylaat, omdat daar in my geval geen gronde was vir die doodstraf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Romeine het vir my vrae gevra om uit te vind of ek skuldig is. Hulle wou my laat gaan, want ek het niks verkeerd gedoen waaroor hulle my moes straf en doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het toe vasgestel dat ek niks gedoen het wat die doodstraf verdien nie.