Acts 28:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar ons broers gekry het en ons begeer was om sewe dae by hulle te vertoef, en ons het toe na Rome gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het ons gelowiges teëgekom wat ons uitgenooi het om sewe dae by hulle te bly. En só het ons Rome bereik. |
| Afrikaans 1933/1953 | waar ons broeders gevind het wat ons gevra het om sewe dae by hulle te bly; en so het ons na Rome gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Daar het ons gelowiges teëgekom wat ons uitgenooi het om sewe dae by hulle te bly. En so is ons na Rome toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het ons broers aangetref wat ons uitgenooi het om sewe dae lank by hulle te bly. En uiteindelik het ons Rome bereik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In Puteoli was daar ook gelowiges. Hulle het vir ons gevra om sewe dae by hulle te bly. En toe het ons na Rome gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het ons ’n groep Christene raakgeloop wat ons genooi het om by hulle oor te bly. Nadat ons sewe dae by hulle deurgebring het, is ons Rome toe. |