Acts 28:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons by Sirakuse aangekom het, het ons drie dae daar gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het by Sirakuse op die eiland Sisilië vasgemeer en drie dae daar oorgebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons het by Sirakuse gekom en daar drie dae gebly. |
| Afrikaans 1983 | Ons het in Sirakuse gekom en drie dae daar oorgebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En nadat ons in Sirakuse anker gegooi het, het ons drie dae daar oorgebly; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het met die skip geseil tot by die stad Sirakuse. Ons het drie dae daar gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het tot in Sirakuse gevaar en drie dae daar oorgebly. |