Acts 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat ons ook met baie eer vereer het; en toe ons weggegaan het, het hulle ons gelaai met die dinge wat nodig was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ons met baie eerbewyse oorlaai, en toe ons wou wegvaar, het hulle vir ons alles opgelaai wat ons nodig gehad het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het ons ook baie eerbewyse betoon, en toe ons sou afvaar, ons van die nodige voorsien. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ons met baie geskenke vereer, en toe ons vertrek, het hulle ons van alles voorsien wat ons nodig gehad het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het ons met eerbewyse oorlaai, en met ons vertrek vir ons alles gegee wat ons nodig gehad het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir ons baie goed gegee wat gewys het dat hulle ons respekteer. Hulle het ook vir ons alles gegee wat ons moes hê toe ons weer weggeseil het met 'n skip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die einde van ons verblyf op Malta het die mense ons ’n koninklike afskeid gegee. Hulle het ons oorlaai met geskenke en met al die nodige voorrade vir ons reis. |