Acts 28:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle ontsnap het, het hulle geweet dat die eiland Melita genoem word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat ons veilig aan wal gekom het, het ons uitgevind dat die eiland Malta genoem word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En eers toe ons gered was, het ons te wete gekom dat die eiland Mel¡te genoem word. |
| Afrikaans 1983 | Nadat ons veilig aan wal gekom het, het ons gehoor dat dit die eiland Malta is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat ons veiligheid bereik het, het ons agtergekom dat die eiland Melite genoem word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat ons veilig op die strand gekom het, het ons gehoor dat die naam van die eiland Malta is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ons almal die veiligheid van die strand bereik het, het ons agtergekom dat ons op die eiland Malta was. |