Acts 27:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar het die hoofman oor honderd 'n skip van Alexandrië gevind wat na Italië vaar; en hy het ons daarin gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het die offisier ’n Aleksandrynse skip Italië toe gekry, en ons aan boord laat gaan.
Afrikaans 1933/1953 En daar het die hoofman oor honderd 'n skip van Alexandr¡ë gevind wat na Italië vaar, en ons daarop laat oorklim.
Afrikaans 1983 Daar het die offisier 'n Aleksandrynse skip gekry wat na Italië toe sou vaar, en ons daarop gesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het die centurio 'n skip uit Aleksandrië gevind wat na Italië vaar, en ons aan boord laat gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In Mira het die offisier 'n skip gekry wat van die stad Aleksandrië gekom het. Die skip sou na Italië seil. Die offisier het toe vir ons gesê ons moet op daardie skip klim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Mira het ons op ’n ander skip geklim wat op pad was Italië toe. As gevolg van stormweer op die see het ons van daar af baie stadig gevaar.