Acts 27:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons oor die see van Cilicië en Pamfilië gevaar het, het ons by Myra gekom, 'n stad van Licië. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het al langs die kus van Silisië en Pamfilië gevaar tot by Mira in Lisië. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons het daarop die see langs Cil¡cië en Pamf¡lië deurgevaar en by Mira in Licië aangekom. |
| Afrikaans 1983 | Met Silisië en Pamfilië aan ons regterkant het ons die see oorgesteek en Mira in Lisië bereik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat ons die oop see langs Silisië en Pamfilië oorgesteek het, het ons by Mira in Lisië aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het met die skip oor die see langs die lande Silisië en Pamfilië geseil. Ons het geseil tot by die stad Mira in die land Lisië. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van daar af het ons al langs die kus van Silisië en Pamfilië af tot by Mira in Lisië gevaar. |