Acts 27:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die res, sommige op planke en ander op gebreekte stukke van die skip. En so het dit gebeur dat hulle almal veilig na die land ontsnap het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander moes dan volg, sommige deur aan planke en ander deur aan wrakstukke vas te klou. Op hierdie manier het dit gebeur dat almal veilig aan land gekom het.
Afrikaans 1933/1953 en die ander, sommige op planke en sommige op stukke van die skip. En so het almal behoue aan land gekom.
Afrikaans 1983 Die ander moes dan volg deur aan planke en ander wrakstukke vas te klou. Op hierdie manier het almal veilig aan land gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en daarna die res – sommige op planke, ander op wrakstukke van die skip. En so het almal behoue aan land gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna moes almal wat nie kon swem nie, probeer om by die land te kom. Party mense het op planke na die land gegaan en party mense het op stukke van die skip gegaan. So het almal veilig by die land uitgekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié wat nie kon swem nie, moes ’n stuk hout gryp en daarmee land toe dryf. Op dié manier het almal die land veilig bereik.