Acts 27:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die soldate se raad was om die gevangenes dood te maak, sodat niemand van hulle sou uitswem en ontsnap nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die plan van die soldate was om die gevangenes dood te maak om te keer dat hulle sou uitswem en ontsnap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou was dit die plan van die soldate om die gevangenes dood te maak, sodat niemand kon uitswem en ontsnap nie. |
| Afrikaans 1983 | Die soldate het besluit om die gevangenes dood te maak, sodat niemand van hulle dalk kon uitswem en ontsnap nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die soldate se plan was om die gevangenes dood te maak, sodat niemand kon ontsnap deur uit te swem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die soldate het besluit om die gevangenes dood te maak sodat hulle nie na die land kon swem en dan kon weghardloop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Romeinse soldate het besluit om al die gevangenes dood te maak sodat nie een van hulle kon ontsnap nie. Die bevelvoerder het hulle egter gekeer omdat hy graag Paulus se lewe wou spaar. |