Acts 27:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons daarvandaan weggegaan het, het ons onder Ciprus deur gevaar, omdat die winde teenstrydig was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het daarvandaan weggevaar en is aan die beskutte kant van Siprus verby omdat die winde teen ons was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarvandaan het ons afgevaar en onderkant Ciprus verbygeseil, omdat die winde teen ons was. |
| Afrikaans 1983 | Ons het daarvandaan weggevaar en ons is aan die beskutte kant van Siprus verby, omdat die wind teen ons was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van daar af het ons weggeseil, en omdat die wind teen ons was, het ons aan die beskutte kant van Ciprus verbygevaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende dag het ons weggeseil van Sidon. Ons het toe by die eiland Siprus verbygeseil. Die wind het sterk teen ons gewaai en daarom het ons langs Siprus verbygeseil, langs die kant waar die wind nie so sterk was nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Sidon af het ons noordwaarts gereis. Ons het aan die onderkant van die eiland Siprus verbygevaar waar ons beskut was teen die sterk wind. |