Acts 27:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle genoeg geëet het, het hulle die skip ligter gemaak en die koring in die see gegooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat hulle genoeg geëet het, het hulle die skip nog ligter gemaak deur die res van die koringvrag oorboord te gooi.
Afrikaans 1933/1953 En nadat hulle met voedsel versadig was, het hulle die skip ligter gemaak deur die koring in die see te gooi.
Afrikaans 1983 Nadat hulle genoeg geëet het, het hulle die vrag koring in die see gegooi en so die skip nog ligter gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hulle genoeg geëet het, het hulle die skip ligter gemaak deur die koring in die see te gooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat almal genoeg geëet het, het hulle die koring wat op die skip was, in die see gegooi. Hulle het dit gedoen om die skip ligter te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het hulle die skip ligter gemaak deur die vrag koring in die see te gooi.