Acts 27:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons was altesaam in die skip twee honderd sestien en sestig siele.
Afrikaans (NLV) 2011 (Ons was altesaam 276 mense op die skip.)
Afrikaans 1933/1953 En ons was in die skip altesaam twee honderd ses en sewentig siele.
Afrikaans 1983 Ons was altesaam twee honderd ses en sewentig mense aan boord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons was altesaam tweehonderd ses-en-sewentig mense op die skip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons was 276 mense op die skip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat al 276 mense op die skip geëet het,