Acts 27:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle almal goeie moed gehad, en hulle het ook vleis geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe almal moed geskep en self ook begin eet.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het almal moed geskep en self ook voedsel geneem.
Afrikaans 1983 Hulle het almal moed geskep en self ook begin eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal het moed geskep en self ook begin eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus het hulle almal bemoedig en hulle het ook begin eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vol moed het almal sy voorbeeld gevolg en ook begin eet.