Acts 27:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die soldate die toue van die skuit afgesny en haar laat afval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die soldate die toue van die bootjie afgekap en hom laat afval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die soldate die toue van die sleepbootjie afgekap en hom laat afval. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die soldate die toue van die bootjie afgekap en hom in die see laat val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die soldate die toue van die sloep afgekap en dit laat val. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die soldate die toue van die klein bootjie afgekap en hulle het die bootjie in die see laat val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het dadelik sy soldate beveel om al die toue wat die reddingsbootjie aan die skip vasgehou het, af te kap. Die bootjie het weggedryf. |