Acts 27:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het geblaas en dit twintig vaam gevind; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ’n dieplood uitgegooi en ’n diepte van 36 meter gekry. ’n Bietjie verder het hulle weer gemeet, en toe kry hulle 27 meter. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop gooi hulle die dieplood uit en kry twintig vaam; en nadat hulle 'n bietjie verder gegaan het, gooi hulle die dieplood uit en kry vyftien vaam. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het 'n dieplood uitgegooi en 'n diepte van ses en dertig meter gekry. 'n Bietjie verder het hulle weer die dieplood uitgegooi, en toe was dit sewe en twintig meter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het 'n peiling geneem, en gevind dat dit twintig vaam diep is. Hulle het 'n entjie verder gevaar en weer 'n peiling geneem, en gevind dat die diepte vyftien vaam is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gemeet hoe diep dit is. Dit was 20 vaam. Die skip het verder gedryf. Hulle het weer gemeet hoe diep dit is en dit was toe 15 vaam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met die eerste meting was die water 30 meter diep. Met die tweede was dit 27 meter diep. |