Acts 27:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ons moet op 'n sekere eiland gewerp word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons moet op ’n eiland strand.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons moet op 'n sekere eiland strand. |
| Afrikaans 1983 | Dit is so bestem dat ons êrens op 'n eiland moet strand.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons moet egter op een of ander eiland strand.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die skip sal stukkend breek by een van die eilande.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ons gaan binnekort op ’n eiland strand.” |