Acts 27:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, menere, hou goeie moed, want ek glo God, dat dit sal wees soos aan my gesê is.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, hou moed, manne! Verseker vertrou ek op God dat alles presies só sal gebeur soos Hy vir my gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is.
Afrikaans 1983 Daarom, hou moed, manne! Ek vertrou op God dat alles net so sal gebeur soos Hy vir my gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, hou moed, manne, want ek vertrou op God dat dit net so sal gebeur soos aan my gesê is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, daarom moet julle nie moedeloos wees nie! Ek glo dat God dit sal doen, ek glo dit sal gebeur soos die engel vir my gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hou daarom moed, vriende. Ek glo dat alles presies net so sal gebeur soos God gesê het.