Acts 27:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want in hierdie nag het die engel van God by my gestaan, wie s'n ek is en wat ek dien, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verlede nag het daar ’n engel van die God aan wie ek behoort en wat ek dien, langs my gestaan |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daar het in hierdie nag by my gestaan 'n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien. |
| Afrikaans 1983 | Verlede nag het daar 'n engel aan my verskyn van die God aan wie ek behoort en wat ek dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verlede nag het 'n engel van die God aan wie ek behoort en vir wie ek dien, by my kom staan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want gisternag het daar 'n engel by my kom staan. Dit was 'n engel van God, ek behoort aan daardie God, Hy is die God wat ek dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gisteraand het ’n engel van die God wat ek dien aan my verskyn en gesê: |