Acts 27:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die derde dag het ons die takelwerk van die skip met ons eie hande uitgewerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die derde dag het hulle met hulle eie hande die skip se toerusting oorboord gegooi.
Afrikaans 1933/1953 en op die derde dag het ons met ons eie hande die skeepsgereedskap uitgegooi.
Afrikaans 1983 Die dag daarna het hulle eiehandig ook die skip se toerusting in die see gegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en op die derde dag het hulle met hulle eie hande die skip se toerusting oorboord gegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die derde dag het hulle self ook baie van die skip se seile en toue en pale in die see gegooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En die dag daarna moes almal aan boord hand bysit om die skip se toerusting ook in die see te gooi.