Acts 27:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe ons uitermate deur 'n storm gegooi is, het hulle die skip die volgende dag verlig;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die storm ons aanhoudend só erg teister, het hulle die volgende dag die skip se vrag oorboord begin gooi.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl ons geweldig deur die storm geteister is, het hulle op die volgende dag van die vrag uitgegooi;
Afrikaans 1983 Omdat ons baie swaar gekry het in die storm, het hulle die volgende dag die skip se vrag oorboord begin gooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omdat ons so geweldig deur die storm geteister is, het hulle die volgende dag begin om die skeepsvrag oorboord te gooi,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was 'n kwaai storm. Daarom het die matrose die volgende dag begin om die goed wat op die skip was, in die see te gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag is die vrag in die see gegooi om die skip ligter te maak.