Acts 27:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nie lank daarna nie het daar 'n stormwind teen hom opgekom, wat Euroclydon genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar dit was nie lank nie toe slaan daar ’n stormwind bekend as die Noordooster van die land af toe.
Afrikaans 1933/1953 Maar nie lank daarna nie het 'n stormwind wat Eurokl¡don genoem word, daarvandaan neergeslaan.
Afrikaans 1983 Maar dit was nie lank nie toe waai daar 'n stormwind van die land af, die Noordoos, genoem die Eurakilon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar dit was nie lank nie, of daar swiep van die land af 'n stormwind neer wat as die Eurakilon bekend staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het nie lank geseil nie, toe begin 'n baie sterk wind waai, die wind het van Kreta gekom. Dit was 'n noordooste-wind, die wind se naam was Eurakilon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie stormwind, wat die Eurakilon genoem word, het ons skip soos ’n stukkie papier meegesleur.