Acts 26:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het waarlik by myself gedink dat ek baie moet doen in stryd met die Naam van Jesus van Nasaret. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek self het gedink dat daar ’n verpligting op my lê om alles in my vermoë te doen teen die Naam van Jesus van Nasaret. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat my betref, ek het gemeen dat ek baie vyandige dinge teen die Naam van Jesus die Nasar,ner moes doen. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het self gedink dat ek alles in my vermoë moes doen teen die Naam van Jesus van Nasaret. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek was self daarvan oortuig dat dit nodig is om baie vyandig op te tree teen die Naam van Jesus van Nasaret, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Voorheen het ek gedink dat ek baie slegte dinge moet doen teen die Naam van Jesus van Nasaret. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In elk geval, vroeër, toe ek nog ’n vyand van Jesus van Nasaret was, het ek my bes gedoen om almal uit te roei wat in Hom geglo het. |