Acts 26:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom sou dit vir julle 'n ongelooflike ding wees dat God die dooies sou opwek?
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom is dit vir u almal so onmoontlik om te glo dat God dooies opwek?
Afrikaans 1933/1953 Wat? Word dit by u as ongelooflik beskou dat God die dode opwek?
Afrikaans 1983 Waarom is dit vir u en ander onmoontlik om te glo dat God dooies opwek?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom word dit deur julle as ongeloofbaar beskou dat God dooies opwek?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom wil julle nie glo dat God mense wat gesterf het, weer kan laat lewe nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Geagte koning Agrippa, ek kan nie begryp hoekom ek nou deur die Jode aangekla word omdat ek God se Woord glo nie. Ek glo met my hele lewe dat God in staat is om die dooies weer lewendig te maak. Waarom is dit dan vir julle Jode so moeilik om te glo dat God dooies lewendig kan maak? En u, koning Agrippa, dink u ook dis onmoontlik?