Acts 26:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou staan ek en word geoordeel vir die hoop op die belofte wat God aan ons vaders gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 En nou staan ek tereg oor my hoop op die belofte aan ons vaders, ’n belofte wat deur God self gegee is.
Afrikaans 1933/1953 En nou staan ek tereg oor die hoop op die belofte wat aan die vaders deur God gedoen is,
Afrikaans 1983 En nou staan ek tereg omdat ek my hoop gevestig het op die belofte wat God aan ons voorvaders gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nou staan ek tereg oor die hoop op die belofte wat deur God aan ons voorvaders gemaak is –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En nou staan ek voor jou sodat jy my kan oordeel omdat ek glo en weet dat God sal doen wat Hy vir ons voorvaders belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ironie van dit alles is dat ek nou aangekla word omdat ek al die beloftes wat God aan ons voorouers gemaak het met my hele lewe glo.