Acts 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My lewenswyse van my jeug af, wat die eerste keer onder my eie nasie in Jerusalem was, ken al die Jode; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Al die Jode ken my lewenspad van jongs af. Van die begin af het ek my onder my volk in Jerusalem bevind. |
| Afrikaans 1933/1953 | My lewe dan van my jeug af, wat van die begin af deurgebring is onder my nasie in Jerusalem, ken al die Jode, |
| Afrikaans 1983 | “Al die Jode ken my geskiedenis van jongs af. Van die begin af het ek tussen my volk en in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die Jode weet hoe ek van die begin af, sedert my jeug, my lewe onder my volk in Jerusalem gelei het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die Jode weet hoe ek gelewe het, vandat ek 'n kind was. Vandat ek klein was, het ek tussen my eie volk en in Jerusalem gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Van my kinderdae af het ek tussen my eie mense in Jerusalem gebly. Hulle almal ken my. |