Acts 26:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle opsy gegaan het, het hulle onder mekaar gepraat en gesê: Hierdie man doen niks wat die dood of boeie verdien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl hulle uitgaan, sê hulle vir mekaar: “Hierdie man doen niks wat die dood of tronkstraf verdien nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle weggaan, praat hulle met mekaar en sê: Hierdie man doen niks wat die dood of die boeie verdien nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle uitgaan, sê hulle vir mekaar: “Hierdie man het niks gedoen wat die dood of tronkstraf verdien nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het uitgegaan en vir mekaar gesê: “Hierdie man doen niks wat die dood of gevangenskap verdien nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle uitgaan uit die saal, sê hulle vir mekaar: “Hierdie man is onskuldig. 'n Mens mag hom nie straf en doodmaak nie. Hy moet ook nie in die tronk wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl hulle uitstap, het hulle vir mekaar gesê: “Hierdie man het niks verkeerds gedoen nie. Hy verdien nie die dood nie. Hy hoort nie eens in ’n tronk nie.” |