Acts 26:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat hy dit gesê het, het die koning opgestaan, en die goewerneur en Bernice en die wat saam met hulle gesit het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die koning opgestaan, en ook die goewerneur en Bernice en dié wat saam met hulle daar gesit het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Paulus dit gesê het, staan die koning op en die goewerneur en Bern¡ce en die wat saam met hulle gesit het. |
| Afrikaans 1983 | Die koning het opgestaan en saam met hom ook die goewerneur en Bernice, met hulle gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die koning opgestaan, en ook die prokurator en Bernice, en diegene wat saam met hulle daar gesit het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die koning opgestaan, ook die goewerneur en Bernice en die mense wat by hulle gesit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na hierdie woorde het die koning en die Romeinse goewerneur, saam met Bernice en al die hooggeplaastes, opgestaan en die saal verlaat. |