Acts 26:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Agrippa vir Paulus: Jy oortuig my amper om 'n Christen te wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agrippa val Paulus in die rede: “Jy wil sommerso in ’n japtrap van my ’n Christen maak!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agr¡ppa sê vir Paulus: Jy beweeg my byna om 'n Christen te word. |
| Afrikaans 1983 | Agrippa sê toe vir Paulus: “Jy dink seker jy kan my sommer gou-gou 'n Christen maak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Agrippa vir Paulus: “In 'n kort tydjie probeer jy my oorreed om 'n Christen te word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agrippa het vir Paulus gesê: “Jy moenie dink dat jy my so maklik 'n Christen sal maak nie!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As jy so aanhou, maak jy my sommer netnou ’n Christen,” het Agrippa geantwoord. |