Acts 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Koning Agrippa, glo jy die profete? Ek weet dat jy glo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Agrippa, glo u die profete? Ek weet u glo... ” |
| Afrikaans 1933/1953 | Glo u die profete, koning Agr¡ppa? Ek weet dat u glo. |
| Afrikaans 1983 | Koning Agrippa, glo u die profete? Ek weet u glo.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Agrippa, glo u in die Profete? Ek weet u glo.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Agrippa, glo jy wat in die boeke van die profete geskryf is? Ek weet dat jy dit glo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus vra toe vinnig vir Agrippa: “En wat van u, koning Agrippa, glo u wat die profete sê? Wag, u hoef nie eens te antwoord nie. Ek weet dat u glo.” |