Acts 26:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy sê: Ek is nie kwaad nie, edele Festus! maar spreek die woorde van waarheid en nugterheid uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Paulus sê: “Ek is nie van my kop af nie, hooggeagte Festus, maar die stellings wat ek maak, is waar en logies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy sê: Ek is nie kranksinnig nie, hoogedele Festus, maar ek spreek woorde van waarheid en gesonde verstand. |
| Afrikaans 1983 | Maar Paulus sê: “Ek is nie mal nie, U Edele, maar onder die leiding van die Heilige Gees praat ek die waarheid wat elkeen kan verstaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Paulus sê: “Ek is nie waansinnig nie, hooggeagte Festus, maar wat ek sê, spreek van waarheid en gesonde oordeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus het gesê: “Geagte Festus, ek is nie mal nie. Ek praat die waarheid, ek praat soos 'n wyse man praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Met alle respek, geagte Festus,” het Paulus geantwoord, “ek is glad nie mal nie. Dit wat ek sê, is die reine waarheid. |