Acts 26:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, o koning Agrippa, was ek nie ongehoorsaam aan die hemelse gesig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dis hoekom, koning Agrippa, ek nie aan die gesig uit die hemel ongehoorsaam was nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, koning Agr¡ppa, was ek aan die hemelse gesig nie ongehoorsaam nie, |
| Afrikaans 1983 | “Van toe af, koning Agrippa, was ek nie aan die gesig uit die hemel ongehoorsaam nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Om hierdie rede, koning Agrippa, was ek nie aan die hemelse visioen ongehoorsaam nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Koning Agrippa, God het dit alles vir my laat sien en laat hoor. Daarom was ek gehoorsaam |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Geagte koning Agrippa, niemand kan aan so ’n visioen ongehoorsaam wees nie. |