Acts 26:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en verlos jou van die volk en van die heidene na wie Ek jou nou stuur,
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal jou teen jou volk beskerm en teen die nie-Joodse nasies na wie toe Ek jou met volle mandaat stuur.
Afrikaans 1933/1953 terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur,
Afrikaans 1983 Ek sal jou beskerm teen die volk Israel en teen die heidennasies na wie toe Ek jou stuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal jou red uit jou volk en van die heidene na wie Ek jou stuur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal jou beskerm teen jou eie volk en teen die heidene. Ek stuur jou na die heidene.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “‘Jy moet vir ander mense gaan vertel wat jy vandag gesien het. Jy moet ook gaan praat oor dit wat Ek nog vir jou sal sê wanneer Ek later weer aan jou verskyn. Ek het jou vrygemaak.