Acts 26:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het gesê: Wie is U, Here? En hy sê: Ek is Jesus wat jy vervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 “‘Wie is U, Meneer?’ vra ek toe. “En die Here antwoord: ‘Ek is Jesus, dié Een wat jý vervolg.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê ek: Wie is U, Here? En Hy sê: Ek is Jesus wat jy vervolg.
Afrikaans 1983 ‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. ‘Ek is Jesus,’ sê die Here. ‘Dit is vir My wat jy vervolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. En die Here het gesê, ‘Ek is Jesus vir wie jy vervolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek het geantwoord: ‘Wie is U, Here?’ En die Here het vir my gesê: ‘Ek is Jesus. Jy doen slegte dinge aan My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “‘Wie is U, Here?’ het ek gevra. “Die Here het geantwoord: ‘Ek is Jesus. Jy is besig om My te vervolg.